Vinnige terugbetalig

Die Tenkvelig” Ondeurdringbare ”betaal homself in 6 weke

Klik hier en fill in ons betaal terug Kalculator, sien hoeveel u sal bespaar

TankSafe™

Kontakt

Telefoon
+44 (0) 1253 400 401

Sou u meer infirmasie omtrent TISS en ons produkte verlang,kontak ons gerus by die adress hieronder,of skakel,of voltooi die “online”navrae vorm hieronder.

Tiss verkoop tans toestele op al 6 die Kontinente van die wereld en het vinnige groeiende verspreidings netwerk.Voltooi die “Online”navrae vorm om meer informasie te bekom om n verspreider te word.

Aanlyn navrae
Naam:
Pos beskrywing:
E-pos adres:
Naam van maatskapy:
Telefoon:
Pos kode:
Navrae
Impregnable

Welkom by TISS Security Systems,
Die globale brandstof sekuritet en veiligheid spesialiste.

Met meer as 30 jaar ondervinding in die Swaar voertuig Bedryf,en 'n voortgesete verpligting tot kwaliteit,inofasieen besparing van klieente se geld,TISS is in staat om aan jou te verskaf die mees effektiewe brandstof sekuriteit en veiligheids oplossings.Tiss se omvangryke Tenkveilig”reeks is bekend reg oor die wereld vir die oplossing van enege vervoer bedryf se brandstof sekuriteit en bekommernis.

Stop Brandstof Diefstal,Voorkom Diesel Storting en Oorvulling.
- Tenkveilig”Ondeurdringbare”- die enigste toestel in die wereld wat:

  • Volkome aftapping/hewel van diesel voorkom.
  • voorkom diesel storting.
  • voorkom oorvulling.
  • Het bewys besparing van 10% van alle brandstof rekenings,soos bevestig deur TISS kliente.
  • Is Bewys as die mees effektiefste anti –brandstof diefstal toestel.

TankSafe
Die Tenkveilig Brandstof Sekuriteit en Veiligheids reeks

Patents Pending: EP1807280; EP07732183.4; US12/239797.

Ondeurdrinbare:
Die Enigste Toestel wat verhoed dat enige sifon/heweling oorvulling en storting van diesel plaasvind.

-Die dobber-klep voorkom sifon /wemeling van enige brandstof uit die tenk-nie eers die klein hoeveelhede wat ongesiens verlore en nie deur die moniteering stelsels gemonitor word nie. Gedurende die volmaak proses,sal die drukking van die brandstof wat in vloei die dobber bal afdruk om die brandstof toe te laat om die tenk te vul. Sodra die tenk vol is word die dobber deur die drukking in die tenk weer opgedruk en sodoende voorkom dit Sifon/heweling van enige diesel.

Patents Pending: EP1807280; WO/2009/127812.

Standard:

Is die mees effektiefste toestel wat 3 de party diefstal verhoed,is effektief in die voorkoming van sifoning/wemeling. Alhowel as jy die tenk tot sy maxsimum volmaak,kan 'n dief nog steeds diesel bekom (tot die diepte van die toestel).Hierdie toestel voorkom diefstal maar VERHOED NIE HEWELING van klein hoeveelhed diesel nie.


Tenkveilig :Ondeurdringbare Toestel
Die enigste toestel wat anti sifoning,heweling.en diesel storting stop

Die Tenkbeveiliging “Ondeurdringbare” Brandstof sekuriteit and Veligheids Toestel is die enigste toestel wat verhoed dat enige brandstof verlore kan gaan as gevolg van sy dobber –klep wat die brandstof vloei in die tenk toelaat.maar wat die toevoer sal aflsuit sodra die vulling stop,wat beteken geen sifon/heweling kan plaasvind nie.

TankSafe ‘Impregnable’

• Vehoog profeit - Een vervoer maatskapy het met 30 trokke n besparing van R35 000 per maand gewys deur die toestel in te sit

• Bewysbare vermindering - Brandstof rekininge verminder tot 10%

• Bewysbare coste besparing - Die produk betaal homself terug in net 6 weke.

• Omgewings vriendlik - Verhoed diesel storting.

• Voorkom omgeluke - Beide op die pad en by die werksplek/depot.

• Huidige Klieente 1017 - Insluitende Tesco, Sainsbury, Maritime Transport, Biffa Waste.

The TankSafe Range is protected by Patents Pending: EP1807280; EP07732183.4; US12/239797.


Tenkveilig”Standaard”Anti Sifon/hewel

Sy Unike patent “Dome Base”veskaf die volgende Voordele

TankSafe ‘Standard'

• Voorkom 3de party diefstal - Deur die hoeveelheid diesel wat gesteel kan word te verminder tot 10lt per tenk,dit is bewys die Standaard toestel is 75 % meer effektief as die naaste kompetisie.

• Die toestel is robuust - Word vervaardig uit soliede aluminium met n 2 duim soliede “Dome Base”wat verseker die toestel kan enige aanslag beter hanteer as die mededigers of enige ander Anti Sifon toestel. (Sien video)

• Vinnige volmaak - Getoets tot 120 liters per minuut.

• Vinnig en maklik geinstaleer - Maklike moniteering, permanente of verwyderbare opsies.

• Huidige Klieente 1017 - insluitende Tesco, Sainsbury, Maritime Transport, Biffa Waste.


Geld eenheid R
Brandstof gesteel per week:
Diesel koste:
Finansiele verlies aan brandstof:
Verlies per trok:
Impregnable terugbetaling
Koste per eenheid:
Diesel verlies:
Terugbetaling:

Vinnige terugbetaling (Klik op Thru knoppie)

Die Tenkvelig ”Ondeurdringbare” betaal homself in 6 weke.

Klik hier en fill in ons betaal terug Kalculator,sien hoeveel u sal bespaar.


TISS Videos

Klik op die videos hieronder en sien hoe ons Tenkveilig produkte die beste keuse is om u brandstof te beskerm

Sifon/heweling van basiese anti –sifone/hewels

Derhalwe dat die Standaard anti Sifon as n afskrik teen 3rde party diefstall is,het al die standaard toestele die selfde probleem dat die booste paar liters diesel wel gesteel kan word.

Tenkveilig “Ondeurdringbare” volmaak

Die Tenkveilig“Ondeurdringbare”is onafhanklik bewys dat daar teen 120 liters per minuut gevul kan word met geen newe effek.

Tenkveilig “Standaard”Robuustheid

Die Tenkveilig :Standaard”toestel met sy unieke”Dome base”verseker dat,nie soos met die ander standaard toestele op die mark,die Standaard toestel kan die meeste aanvale en probeerslae om die toestel te beskadig weerstaan.


Kontak TISS Security Systems

Telefoon +44 (0) 1253 400 401

Sou u meer infirmasie omtrent TISS en ons produkte verlang, kontak ons gerus by die adress hieronder, of skakel, of voltooi die “online”navrae vorm hieronder.

Tiss verkoop tans toestele op al 6 die Kontinente van die wereld en het vinnige groeiende verspreidings netwerk. Voltooi die “Online”navrae vorm om meer informasie te bekom om n verspreider te word.